Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit

Stellenbosch
Kaart van Suid-Afrika wat Stellenbosch in Wes-Kaap aandui
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynland
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC024
Burgemeester Gesie van Deventer (DA)
Hoofstad Stellenbosch
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 831 km²  
Bevolking 155,733 (2011)

Die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit is een van die Plaaslike Munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy